R350.00
‘n Omvattende ryklik geillustreerde beeld van die meer as 370 historiese monumente van die Republiek – van die statige tafelberg tot die bronsplaat by Punda Milia, wat een van die langste ritte ooit te perd in Suid-Afrika onderneem het.
1 in stock
Description
Uitgegee deur Die Kultuurstigting Rembrandt van Rijn op versoek van die Die Raad van die Nasionale Gedenkwaardighede
Hardeband met Stofomslag:
354 Bladsye:
Goeie Kondisie: EX Libris plaat op die endbladsye.
‘n Omvattende ryklik geillustreerde beeld van die meer as 370 historiese monumente van die Republiek – van die statige tafelberg tot die bronsplaat by Punda Milia, wat een van die langste ritte ooit te perd in Suid-Afrika onderneem het.
Additional information
Weight | 1653 g |
---|