R120.00
“Eybers was ‘n Afrikaanse digteres, en die eerste vrou wat ‘n Hertzogprys vir poësie gewen het. Haar belangrikheid in die Afrikaanse poësie is geleë daarin dat sy begin het om die vrou se ervaringswêreld — die kennismaking met die liefde, swangerskap en geboorte, maar later ook besinnings oor die middeljare — te beskryf.”
Prys: R120.00
Uitgawe: Eerste uitgawe
Uitgegee: 1968
Uitgewers: Human & Rousseau
Kondisie: Stofomslag en hardeband in ‘n baie goeie toestand met geringe skaafmerkies om die rande. Bladsye in a baie goeie toestand – skoon en stewig gebind.
1 in stock
Description

Additional information
Weight | 300 g |
---|