R70.00
““Oudominee het Sondae vir alle sondaars gepreek – Engels, Afrikaans, bruin, wit, van alle gelowe“
Aanhalings uit die monde van vele mense. Maar dit is ook so dat die linkerhand nie altyd weet wat die regterhand doen of gedoen het nie. In die proses van die jare het baie dinge verborge gebly.
Maar mense se liefde, lojaliteit, ondernemingsgees, pligsbesef, toewyding, interafhanklikheid, humor, gedeelde swaarkry en voorspoed, tradisies en opregtheid was openlik en deel van die saamleef.
Sue van Waart se Geselsies uit huis, paleis, kombuis handel oor menseverhoudings waar politiek dit nie beduiwel het nie. Hier en daar word identiteit beskerm, maar die kern van die stories is onveranderd.”
Prys: R70.00
Uitgawe: Eerste uitgawe
Uitgegee: 2008
Uitgewer: Lapa Uitgewers
ISBN: 9780799342291
Kondisie: Uitstekend
1 in stock
Description

Kondisie: Nuut
Additional information
Weight | 185 g |
---|