R700.00
W.A de Klerk was een van die voortreflikste literêre joernaliste in Afrikaans. In Drie swerwers oor die einders, vir die eerste maal in 1953 uitgegee, sit hy en twee vriende hul reis deur die uithoeke van Namibië (toe Suidwes-Afrika) voort. Hy vertel op boeiende wyse van hulle wedervaringe tussen die Boesmans saam met die legendariese P.J. Schoeman, en van hulle omswerwinge in Damaraland en die Kaokoveld, deur Ovamboland en die streke om die Kunene.
Prys:R700.00
Uitgawe: Eerste uitgawe
Uitgegee: 1953
Uitgewer: Nasionale Boekhandel
Kondisie: Hardeband, en teks op die voorbald en rugkant, in ‘n baie goeie toestand. Inskripsie aan die binnekant van die omslag. Bladsye in ‘n baie goeie toestand – baie skoon en stewig gebind.
1 in stock
Description

Additional information
Weight | 410 g |
---|