R500.00
‘n Uitkyk op die antropologie van Suid-Afrika, gegrond in die nasionalistiese agtergrond en uitgangspunte van die 1960’s. Hoofstukke sluit in: Rassekunde; Sosiale Organisasie; Opvoeding van Primitiewe Gemeenskappe; Die Politieke Ordening van Volke; Die Regstelsel van Primitiewe Volke; Godsdiens; Kuns as Element van Kultuur.
Prys: R500
Uitgawe: Tweede uitgawe, tweede druk
Uitgegee: 1965
Uitgewer: Voortrekkerpers
Kondisie:Hardeband in ‘n goeie toestand, met geringe skaafmerke en aan die hoeke en bo- en onderkant van die rugkant. Rugkant effens verblyk. Teks deurlopend onderstreep met aantekeninge – universiteitshandboek – maar andersins baie skoon en stewig gebind.
1 in stock
Description

Additional information
Weight | 500 g |
---|