R180.00
“Sowat agtien maande voor sy dood, in April 1950, het Herman Charles Bosman die ambisieuse voorkamerstories-projek aangepak, wat behels het dat hy elke week ‘n 2 000 woorde lange storie moes lewer vir die nuusblad The Forum, wat as ‘n komiese teenwig vir die ernstiger nuusgebeure gedien het. Volgens Lily Rabkin, ‘n tydgenoot van Bosman, was die Voorkamerstories die platform waar Bosman se komiese vermoëns ‘tot volle wasdom gekom het’. Bosman het self aan Rabkin gesê dat dit ‘die beste werk [is] wat [hy] ooit gelewer het’.”
Prys: R180.00
Uitgawe: Eerste Afrikaanse uitgawe
Uitgegee: 2012
Uitgewer: Suiderkruis Boeke
ISBN:9781920608002
Kondisie: Nuut
2 in stock
Description

Additional information
Weight | 400 g |
---|