R500.00
1 in stock
Description
Met ‘n kritiese waardering deur Merwe Scholtz.
Geteken deur De Vries
De Vries word as een van die voorste eksponente in die Afrikaanse kortprosa beskou, veral in sy generering van nuwe betekenismoontlikhede in die struktuur van sy korter tekste. Sy oeuvre moet gelees word binne die raamwerk van nie alleen ‘n postmodernistiese kompleksiteit en dubbelsinnigheid nie, maar ook kultuurhistories as een van die Sestigers.
Hy skryf ook die spanningsverhale onder die skuilnaam Thys van der Vyver.
Price: 500.00
Uitgawe: Eerste
Date published: 1988
Uitgewer: Perskor
ISBN: 0628033451
Kondisie: Hardeband in baie goeie toestand. Boek is intern skoon en baie stewig gebind. Bevat ook ‘n hele aantal swart-en-wit foto’s wat grepe uit De Vries se lewe weergee. Toewyding op binneblad is as volg: “Vir Jerry – met groot dank en groot waardering as vriend en as skrywer – *handtekening* – Kaapstad Novermber 1988”
Bladsye: 102
Additional information
Weight | 558 g |
---|