R300.00
“A.J. van Zyl gee die eerste verkenning in Afrikaans van die Zoeloe se leefwyse, legendes en jagmetodes in sy Soeloelegendes en –gewoontes.
Prys: R300.00
Uitgawe: Vierde druk
Uitgegee: +- 1926 (Eerste uitgawe: 1924)
Uitgewer: Juta & Kie
Toestand: Sagteband (karton) omslag in ‘n baie goeie toestand – oorgetrek met plastiek. Ligte verbruining aan die binnekante van die omslag. ‘Fontis piece’ en titelblad geheg met kleefband. Notas met potlood kom deurlopend voor. Algeheel, is die bladsye in ‘n gemiddelde toestand.
1 in stock
Description

Additional information
Weight | 100 g |
---|