R250.00
Die verhaal van ons volkskunde
“Daar is iets moois in elke volk. Om te weet wát dit is, is besondere kennis van ‘n volk nodig. Hierdie boek handel oor kennis van die Afrikanervolk, en oor die Afrikaner in sy diepste roeringe.”
Prys: 250.00
Uitgawe: Eerste druk
Jaar: 1974
Uitgewers: Tafelberg
ISBN: 0624005925
Kondisie: Omslag in goeie toestand, met geringe skeurtjies om die rande en klein skaafmerkies op die agterblad. Hardeband in baie goeie toestand, met baie geringe skaafmerkies op die onderste hoeke (“Shelf ware”). Intern soos nuut – baie skoon en baie stewig gebind.
1 in stock
Description

Additional information
Weight | 371 g |
---|