R150.00
“Du Plessis is een van die veelsydigste en vrugbaarste skrywers wat die Afrikaanse letterkunde nog gehad het.[3] Naas jeugverhale, navertellings van ou legendes en volksverhale, spookstories, kortverhale, essays, werke oor die Maleiers en ‘n outobiografie is hy die skrywer van een en twintig bundels poësie – bloemlesings en versamelings uitgesonderd – waarin hy uiteenlopende vorme soos die ballade en sonnet, die biegvers en hekeldig, die volkse vers en kwatryn beoefen. Hy skryf ook onder die skuilnaam Okulis.”
Prys: R150.00
Uitgawe: Eerste uitgawe
Uitgegee: 1973
Uitgewers: Buren Uitgewers
ISBN: 0869630105
Kondisie: Hardeband in ‘n baie goeie toestand met geringe skaafmerkies op die hoeke. Ligte verbruining aan die binnekante van die omslag. Andersins baie skoon en stewig gebind.
1 in stock
Description

Additional information
Weight | 300 g |
---|