R300.00
Toe Tobias gekies is vir die Springbok-rugbyspan, was daar ‘n onmiddellike oproer. Hy het ons eerste swart Springbok geword in 1980 – in die middel van Suid-Afrika se isolasie van internasionale sport en toenemende protesaksie teen die regering. In Errol Tobias: Pure Gold praat hy openlik oor sy sportloopbaan: van kleins af tot by die groot oomblikke in die groen en goud. Hier is die vreugdes, die verliese en die omstredenheid.
Prys: R300.00
Uitgawe: Eerste uitgawe
Uitgegee: 2015
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624071891
Kondisie: Sagteband so goed soos nuut. Baie geringe skaafmerkies op die hoeke van die omslag en bo en onderkant van die rugkant.
1 in stock
Description

Additional information
Weight | 400 g |
---|